Die gemeente van Porterville se strewe is:
om gelowiges op te bou tot eer van God
om gelowiges toe te rus vir Koningkryksdiens
en die Evangelie op 'n vernuwende wyse aan alle mense te bring